Seisoene van die lewe

 

Seisoene van die lewe

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 15 Sep 2017

Sirkel: Paarl

Geleentheid: Sirkeldag

Beriggewer: Talita Lambrechts

Datum: 14 September 2017

 

Op 14 September 2017 hou Paarl Sirkel ‘n heerlike gesellige oggend saam met Dr Johan Beukes van In Harmonie op die plaas La Motte. Hy praat met ons oor die 4 seisoene in ‘n persoon se lewe. Elkeen van ons kom in ‘n tyd in jou lewe om te laat gaan, die oorgang van besige lewe na die aftree-oord. Ons is so oud soos ons voel.

 

Verder word ons vermaak deur vrolike sang van Hugo Nieuwoudt. Elke tafel word gedek in 4 verskillende Seisoene.

 

Vlnr: Hugo Nieuwoudt, Goddy Du Plesies, Marinda Rall (Sirkel President), Dr     Johan Beukes.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tafels vir heerlike oggend gedek in 4 Seisoene

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Pragtige blomme op verhoog.

 

 

 

 

Marktafels tydens sirkeldag.

 

Post a comment

sixteen − 12 =