Kennisgewings2020-08-04T09:24:51+02:00

Kennisgewing

VLVK Wenke en verslae Datum: 15 Julie 2022   Wenke en verslae van VLVK Saamroepers is onder dokumente (downloads) gelaai. Tik net 2022 in die 'soek' blokkie of klik op [...]

By |Julie 18th, 2022|Categories: Announcements, News|

VLVK Kongres 2019

VLVK Kongres ATKV Goudini 22-23 Augustus 2019                 Die tema van vanjaar se kongres was Belê in Vroue / Invest in Women en [...]

By |Augustus 26th, 2019|Categories: Announcements|

Kennisgewing

18 Junie 2018   Die telefoon by Hoofkantoor is tydelik buite werking. Indien u die Kantoor wil kontak, moet u asseblief vir Marianna Jordan op haar selfoon skakel. Asseblief net [...]

By |Junie 19th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

Baie geluk

Datum: 9 April 2018         Aangesien die sperdatum  vir nominasies vir ‘n VLVK-visepresident [2018 – 2021] Vrydag, 6 April 2018, om 12h00 verstryk het, wil ek net [...]

By |April 9th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Marlene Erasmus Datum: 21 March 2019     Neem kennis asseblief: Daar is bykomende wenke vir Leefstyl kompetisies onder downloads. Onthou om 2019 in die soekblokkie te [...]

By |Maart 18th, 2018|Categories: Announcements, News|

2018 VLVK Pryslys

Beriggewer: Marlene Erasmus Datum: 7 Februarie 2018   Die nuwe hersiene pryslys van VLVK-voorraad vir 2018 is op die Webwerf onder Downloads. Tik asseblief  2018 in die soekblokkie en dan [...]

By |Februarie 7th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

UB Vergadering 2018

Datum: 30 Januarie 2018   Die Uitvoerende Bestuur van VLVK vergader tans in Jubileum Huis om vir die nuwe VLV-jaar  te beplan.   Agter Vlnr: Machel van Niekerk, Sirkel Griekwaland-Wes; [...]

By |Januarie 30th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

VLVK vorms 2018

Beriggewer: Marlene Erasmus 17 Januarie 2018   Alle vorms vir Kongreskompetisies, Leefstyl en Kunste en Handvlytwenke en Kongresregistrasie vir 2018 is op die Webwerf beskikbaar onder Downloads. Vorms onder Downloads [...]

By |Januarie 17th, 2018|Categories: Announcements, From the Office|

Kerswense

Desember 2017   Liewe VLV-vriendinne   Ontvang hiermee my wense van liefde, hoop en 'n geseënde geloofs-ervaring vir hierdie Kerstyd,   ......en belewenisse van vreugde, eenvoud, passie en genade vir 2018!! [...]

By |Desember 19th, 2017|Categories: Announcements, From the Office|

Kongresagenda 2017

DONDERDAG, 17 AUGUSTUS 2017 09h30 tot 10h30    TEE/KOFFIE 10h45  Gaste en afgevaardigdes neem plekke in 11h00 ORDE vlagopstelling konstituering VERWELKOMING EN BEKENDSTELLING Me Karien van Schalkwyk,  VLVK-president SKRIFLESING EN GEBED [...]

By |Augustus 1st, 2017|Categories: Announcements, From the Office|

Verkiesing van VLVK-President

  VERKIESING VAN VLVK-PRESIDENT:  ELECTION OF CWAA PRESIDENT:  Kandidate: Karien van Schalkwyk en Lynette Martin   KARIEN  VAN  SCHALKWYK – Sirkel Namakwaland       1977               Sluit by VLV [...]

By |Mei 19th, 2017|Categories: Announcements, From the Office|
Go to Top