Herders leer veld beskerm

 

Herders leer veld beskerm

Posted by VLV in News, Willowmore Tak 23 Jan 2019

Sirkel: Middelland

Tak: Willowmore

Studierigting: Landbou en Tuinbou

Beriggewer: Jackie Barnard

Datum: 22 Januarie 2019

 

Spreker: Sarah Cromhout. Sy is betrokke by die Kudde Akademie, St Olive (Herding

Academy)  te Graaff-Reinet. Sy is tans besig met haar M.Sc. wat gedoen word op die

impak wat skape op plantegroei veroorsaak, samestelling van die landskap en

funksionering van  grondeienskappe in die Nama Karoo.  Sy vertel  oor die Herders

wat sy oplei om die veld te beskerm. Sy vertel van die skape waarmee hulle werk wat

saans op kraal gesit word, in ‘n intensiewe klein area om bossies oop te trap en te

bemes. Na elke tweede aand word hulle kraal verskuif na volgende area.

 

 

Anneke Lotter vertel van hulle toer na Reunion Eilande waar hulle boerbokke, boere

en ‘n Boerbokskou gaan besoek het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die middag is afgesluit met heerlike roomys en vars vrugte in seisoen nl, waatlemoen, turksvye, perskes, druiwe en spanspek.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sarah Cromhout & Adriana Theunissen

 

 

Sarah Cromhout & Adriana Theunissen & Anneke Lötter

 

 

 

 

Post a comment