VLV-lede, die onderstaande lys kan gesorteer word deur die lêernaam, tipe lêer en jy kan soek vir ‘n spesifieke lêernaam. Nadat jy jou lêer gekies het en die wagwoord getik het, kliek asseblief op die woord ‘download’. Om die dokumente volgens datum te sorteer klik op “update date”.

Dieselfde wagwoord, wat op die “ou” WW gebruik is om toegang te verkry, is ook hier van toepassing. Nét die wagwoord! Die enigste verskil is dat jy dit nou vir toegang tot elke dokument, afsonderlik, gebruik.

Title
No Packages Found