Boekskenkings

 

Boekskenkings

Posted by VLV in News, Strand Tak 22 Aug 2017

Tak:  Vlv Strand

Sirkel:  Kaapstad

Portefeulje:  Openbaresake

Beriggewer:  Annemarie Skibbe

Datum: 21 Augustus 2017

 

VLV STRAND het 105 Christelike boeke en Bybels ingesamel.

Dit is geskenk aan persone by Hottentots Holland Hospitaal asook aan ‘n klomp dames van ‘n “Shelter”

Hulle was baie dankbaar.

VLV Strand gaan aanhou met hierdie projek.

 

 

Post a comment

four × five =