Bewaar jou foto’s so

 

Bewaar jou foto’s so

Posted by VLV in News, Vryburg Tak 22 May 2019

Sirkel: Kalahari

Tak: Vryburg

Tema: Opvoeding En Kultuur

Beriggewer: Nellie Viljoen

Datum: 21 Mei 2019

 

 

Vryburg VLV fokus op metodes om jou familie erfnis te bewaar en sodoende tradisies voort te sit. Maak ‘n inventaris van foto’s en dokumente en besluit dan op die formaat: lêers, plakboeke, collage of elektronies. Foto’s kan op materiaal of muurpapier gedruk word en ou 9 mm rolprente kan na DVD of geheuestokkie oorgedra word.

 

Stambome, familiewapens, -name en vanne kan met behulp van genealogies navorsing nagevors word.

 

Dit is egter belangrik om seker te maak aan wie dit nagelaat kan word.

 

Esta Twigge by die uitstalling

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Rina Jacobs by ‘n collage van familiefoto’s. Haar ma, Hanna Verster, was president van Sirkel Noord-Kaap (nou Kalahari)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Collage op materiaal

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Rika Swart het haar 10 jaar lidmaatskaptoekenning ontvang

 

 

Post a comment