Bejaardesorg

 

Bejaardesorg

Posted by VLV in News, Porterville Tak 04 Aug 2017

Sirkel:  Weskus

Tak:  Porterville

Portefeulje:  Gesondheid

Beriggewer:  Louwna Hoving

Datum:  3 Augustus 2017

 

 

 ‘n Sin vir humor is noodsaaklik wanneer met bejaardes gewerk word.

 

Suster Maatjie van der Westhuizen lig lede in rondom aspekte van bejaardesorg en verwys na voorbereiding van voedsel, persoonlike higiëne, medikasie, aandag aan klerasie en probleme soos depressie.

 

 

Suster Maatjie van der Westhuizen en Alet Steenkamp (Saamroeper Gesondheidskomitee)

 

‘n Ysbreker:  Kom ons lag ons gesond!  Dit word komies aangebied deur die Gesondheidsgroep.

 

vlnr:  René Hanekom, Rita Oosthuizen, Helena Liebenberg, Mia Louw, Emelda Cruywagen, Tinkie van Zyl, Alet Steenkamp en Martel Fourie

 

 

 

 

 

 

Post a comment

15 − 6 =