Armoedeprojek

 

Armoedeprojek

Posted by VLV in News, Suider-Paarl Tak 12 Jul 2017

 

Sirkel: Paarl

Tak: Suider-Paarl

Beriggewer: Elsa Hanekom

Datum: 12 Julie 2017

 

Die tak het besluit om hierdie jaar as deel van hul armoedeprojek geld in te samel vir die aankoop van volwasse doeke vir ‘n plaaslike tehuis vir bejaardes.

 

Tia Dixon, ons naaldwerksameroepster, het ‘n pragtige veeldoelige sakkie gemaak wat uitgeloot is en die mooi bedrag van R2 440,00 ingebring het.

 

Bestuurslede het Rusoord Tehuis vir Bejaardes besoek waar die geld aan die hoof, mev Lucinda Scholtz, oorhandig is.

 

 Sakkie wat uitgeloot is

 

OLYMPUS DIGITAL CAMERA

 Gonny du Plessis (voorsitter), Lucinda Scholtz (Rusoord), Berta Spangenberg (sekretaresse) en Elsa Hanekom (Tesourier)

 

Post a comment

twenty + 18 =