Villiersdorp bied suksesvolle Konferensie aan

Sirkel: Overberg Tak: Villiersdorp Gebeurtenis: Sirkelkonferensie Datum: 11 Maart 2020 Beriggewer: Hermien Van Zyl Die 87ste Konferensie van Sirkel Overberg het vanjaar op Villiersdorp plaasgevind en die + 100 konferensiegangers is met tipiese Villiersdorpse gasvryheid in die Eurekasaal ontvang. Nie padwerke, vrugtelorries, beurtkrag of Maartmaand se hitte kon die VLV-lede van die Overberg […]