Presidentsverslag: Mev E du Plessis, Kongres 2024
PRESIDENTSVERSLAG
VLVK-kongres 2024
Geagte Voorsitter en VLVK-lede
Hiermee my presidentsverslag vir die tydperk 1 September 2022 – 16 Augustus 2023.
Presidentsverslag: Mev E du Plessis, Kongres 2023
17 Augustus 2023 PRESIDENTSVERSLAG VLVK-kongres 2023 Geagte Voorsitter en VLVK-lede Hiermee my presidentsverslag vir die tydperk 1 September 2021 – 18 Augustus 2022. INLEIDING Die 2022/2023-boekjaar was ‘n jaar wat baie vinnig verby gesnel het. Daar was baie uitdagings binne VLVK. Met die hulp van ons Hemelse Vader, elke hoofbestuurslid en veral die Dagbestuurslede kan […]
Presidentsrede Mev E du Plessis Kongres 2023
VLVK Kongres 2023 Datum: 17 Augustus 2023 Presidentsrede MY TEMA VIR VANDAG IS: VLV LEER BY DIE BYE Ek is seker daarvan dat bye u almal al baie gefassineer het. Bye is uniek, of soos die kinders sal sê: Amazing! Die gedrag van bye het my so geïnspireer dat ek dit goed gedink […]
Kongres 2022: Presidentsrede Mev E du Plessis
PRESIDENTSREDE KONGRES 2022 DIE UITDAGING VAN VERANDERING / THE CHALLENGE OF CHANGE Geagte voorsitter Eregaste Dames en here Roy T Bennett het die volgende gesê: Change begins at the end of your comfort zone Die tema, “Die uitdaging van verandering” is gerig tot elkeen van ons, u en ek moet dit net positief benader. […]
Bekendstellingstee by Jubileumhuis
Bekendstellingstee Jubileumhuis, Stellenbosch Beriggewer: Estelle du Plessis Datum: 27 Mei 2022 ‘n Bekendstellingstee is op 27 Mei 2022 in Jubileumhuis gehou om verskeie persone in die gemeenskap bewus te maak van die Vroue-Landbouvereniging se werksaamhede en die VLVK-hoofkantoor gesetel in Stellenbosch. Jubileumhuis is in 1842 gebou in die Georgiaanse boustyl . Dit was die anneks […]