Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Steytlerville se allegaartjie

SIRKEL: Sirkel Middelland TAK: Steytlerville PORTEFEULJE: Potpourri Saamroeper: Al die Saamroepers van 2025 BERIGGEWER: Henda Kleinhans FOTOGRAAF: Moraine Nel DATUM: 10 Oktober 2024   Steytlerville se allegaartjie   Ons het weer eens ‘n heerlike VLV-vergadering in Oktober gehou en was bevoorreg om twee gaste te verwelkom, nl. Linda Grieb en Liesl Hattingh. Met die grootste werk vir die jaar […]

Middag vol kuns

Sirkel: Middelland Tak: Steytlerville Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Henda Kleynhans Datum: 11 Maart 2020   Woensdagmiddag, 11 Maart, was dit behoorlik KUNS  by die Steytlerville VLV!!               By die deur is die lede begroet met van die mooiste afdrukke van Vincent van Gogh se skilderye. Me. Henda Kleinhans […]