VLV VRIENDINNEDAG OP POSTMASBURG
SIRKEL: GRIEKWALAND-WES TAK: POSTMASBURG SAAMROEPER: MARTIE THIART BERIGGEWER: JORIETHA KIRSTEN DATUM: 18 OKTOBER 2024 VLV VRIENDINNEDAG OP POSTMASBURG Die VLV-tak op Postmasburg het vir elke lid die geleentheid gegee om ‘n vriendin na die algemene vergadering te nooi en so is ‘n feestelike vriendinnedag gehou. Die dames het die ligpienk gedekte teetafels vol gemaak en dadelik […]