Gebreide sokkies vir minderbevoorregtes
Sirkel: Weskus Tak: Porterville Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Marietha Swanepoel Datum: 28 Julie 2022 Mary-Ann van Schalkwyk – Voorsitter en Rene Hanekom – Gesondheidsaamroeper, oorhandig bedsokkies wat deur ledge ebrei is aan minder bevoorregte plaaslike mense wat deur Home Base Care ondersteun en versorg word.
Die WAT ‘n tuiste vir almal

Sirkel: Weskus Tak: Porterville Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Marietha Swanepoel, mariethaswa@gmail.com Datum: 10 Maart 2022 Gasspreker: Doktor Gerda Odendaal: Redakteur van Buro van WAT Woordeboek. Haar praatjie “Die WAT ‘n Tuiste vir almal” verduidelik onder andere hoe omvattend hierdie woordeboek is; weerspieël hoe mense die Afrikaanse taal gebruik en hoe Afrikaans in verskillende mense […]
Porterville Tak help die dorp verfraai

Sirkel: Weskus Tak: Porterville Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Marietha Swanepoel, mariethaswa@gmail.com Datum: 1 April 2021 VLV-lede verf vullisdromme vir Porterville Kunstenaars van Porterville het inisiatief geneem om vullisdromme vir die dorp te verf as verfraaiing. VLV lid, Joey Koen, het hierdie idee voorgestel en kunstenaars soos Anneke Smuts en Monique Nienaber, wat ook VLV […]
Porterville bederf voorste linie werkers.

Sirkel: Weskus Tak: Porterville Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Marietha Swanepoel, mariethaswa@gmail.com Datum: 16 Maart 2021 VLV Porterville maak blompenne vir spesiale mense. VLV Porterville se bestuur betrek taklede om blompenne te maak vir die “front line” werkers om dankie te sê vir hul onbaatsugtige diens tydens die wêreld wye Covid-19 pandemie. Foto 1 […]
Porterville: Huldeblyk

Sirkel: Weskus Tak: Porterville Huldeblyk: Erelid Beriggewer: Mary-Ann van Schalkwyk Datum: 25 Februarie 2021 HULDEBLYK: ERELID ESTHER SMUTS VLV-ikoon, Esther Smuts, is op 22 Februarie 2021 oorlede op 96 jaar en 6 maande. Sy was ‘n fenominale dame en was 71 jaar lid van die VLV Porterville en het haar 70-jaar-kenteken in 2019 ontvang. […]
Hoërskool Porterville vier 150 jaar
Sirkel: Weskus Tak: VLV Porterville Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@telkomsa.net Datum: 12 Maart 2020 VLV Porterville kyk met trots terug oor HOëRSKOOL PORTERVILLE se 150ste bestaansjaar. Die geskiedenis van Hoërskool Porterville word deur Kaylene Dampies van die plaaslike museum aan lede voorgehou. […]
Porterville lede maak die Tak trots

Sirkel: Weskus Tak: VLV Porterville Portefeulje: Leefstyl / Kunste en Handvlyt Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@telkomsa.net Datum: 4 Maart 2020 Mooi prestasies tydens Sirkel Weskuskonferensie te Langebaan Lede maak die Tak trots met die mooi prestasies. Van 23 inskrywings ontvang tak 4 eerste plekke, 2 tweede plekke en 4 derde plekke en 9 inskrywings gaan […]
Belê in Vroue met musiek en aanraking van jou medemens
Sirkel: Weskus Tak: VLV Porterville Portefeulje: Kunste en Handvlyt, Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@telkomsa.net Datum: 6 Februarie 2020 BELê IN VROUE MET MUSIEK EN AANRAKING VAN JOU MEDEMENS Die vergadering word geopen met ‘n video–aanbieding van ‘n klein dogtertjie wat die storie vertel hoe Jona gevlug het vir sy opdrag. […]