Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

“Kleur jou lewe!” Kuruman-weergawe

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Saamroeper: Karin van der Walt Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum van vergadering: 23 Januarie 2025   “Kleur jou lewe!” Kuruman-weergawe   Program vir die dag   Lede van die Opvoeding & Kultuur-groep, vlnr: Janet West (Taktesourier), Rita le Roux en Karin van der Walt (Saamroeper), Joey Botha. […]

KURUMAN ONTHOU JOEKS MYBURGH

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: In Memoriam Saamroeper: Karin van der Walt Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum van vergadering: 23 Januarie 2025     KURUMAN ONTHOU JOEKS MYBURGH   Joeks Myburgh   VLV Kuruman-tak se oudste lid (92 jaar en 11 maande), Joeks Myburgh, is op Dinsdag 14 Januarie 2025 oorlede. Sy het reeds in […]

Borskankervoorkoming vir Mandeladag

  Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 18 Julie 2024     Borskankervoorkoming vir Mandeladag   Lede van VLV Kuruman-tak het op Donderdag 18 Julie 2024 Keystone Medical se mobiele borskanker ondersoek eenheid besoek wat van 1 tot 18 Julie by Heritage Mall in Kathu was. Bestuurslid van die tak, Ansie Cilliers, […]

Kuruman gee sweetpakbaadjies uit die hart

  Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 10 Julie 2024     Kuruman gee sweetpakbaadjies uit die hart   Die 2024-weergawe van VLV Kuruman-tak se jaarlikse Winterhoop-projek het behels om sweetpakbaadjies aan Die Ark in Kuruman te skenk. Die Ark huisves hulpbehoewende mense vir kort tydperke. Pastoor Gert Kriel sien om na […]

Kuruman wen-tak van Kalahari

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Leefstyl / Kunste & Handvlyt Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 20 Maart 2024   Kuruman wen-tak van Kalahari   Kuruman-tak is tydens VLV Sirkel Kalahari se Konferensie op 6 en 7 Maart 2024 as die wen-tak gekroon! Die trofeë en sertifikate is op Woensdag 20 Maart 2024 tydens die tak se […]

Verfvloeikuns groot pret vir Kuruman

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Kunste & Handvlyt Saamroeper: Petro Spangenberg Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 20 Maart 2024   Verfvloeikuns groot pret vir Kuruman   Alta Roets (Saamroeper: Gesondheid) en Petro Spangenberg (Saamroeper: Kunste & Handvlyt) het op Woensdag 20 Maart 2024 kragte saamgespan om die kunsvorm, verfvloeikuns, aan lede van VLV Kuruman-tak te demonstreer. Dit is ‘n kompetisie-artikel […]

Kuruman leer kouse breiweef

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 28 Februarie 2024     Maryke Strydom het deur middel van ‘n demonstrasie verduidelik hoe om kouse met ‘n breiweefraam te breiweef (“loom knitting”).     Maryke Strydom met ‘n kous wat gebreiweef is met baie bonkige (“Seriously Chunky”) wol.   In Suid-Afrika kry ons […]

Kuruman-boemelaars rym oor Jan Taks

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 28 Februarie 2024   Elien Menge (Saamroeper: Openbare Sake) wat die vergadering aangebied het.     Die dekor het gepaste idiome uitgebeeld, soos “om jou geld in die water te gooi” en “geld groei nie aan bome nie”.   Lede kon op die dag […]

Kuruman doen hul deel vir tehuis

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 24 Februarie 2024   VLV Kuruman-tak het oudergewoonte die Poeding-tafel gehad by Mimosahof Tehuis vir Bejaardes Kuruman se Gemeenskapsbasaar op Saterdag 24 Februarie 2024. Die hele gemeenskap span kragte saam om fondse vir Mimosahof in te samel.   VLV-lede by die Poeding-tafel. Vlnr: Karin van der […]

Kuruman ondersteun Wêreld Hardopleesdag

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Saamroeper: Karin van der Walt Datum:  7 Februarie 2024   VLV Kuruman-tak het op Woensdag 7 Februarie 2024 Wêreld Hardopleesdag ondersteun. Al die lede wat die Opvoeding & Kultuur-vergadering by iNiSkuur bygewoon het, het saam hardop die storie, “Die verlore katjie” deur Stacey Fru voorgelees.   Die […]