Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

OGGENDFEES OP MARYLAND

HOFMEYRTAK : SIRKELCRADOCK BEJAARDES MAAK SAAK Alle portefeuljes 13 Mei 2025 Die Hofmeyr-tak van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland het op Donderdagoggend, 13 Mei 2025, ‘n feestelike tee in die kuierlokaal op Maryland in die Hofmeyr-distrik aangebied, vir alle Hofmeyr-inwoners bo 70. Hierdie geleentheid was deel van Hofmeyr VLV se uitvoering van VLVK se jaarprojek: “Bejaardes […]

Hofmeyr verf houthuisies

Sirkel: Cradock Tak: Hofmeyr Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 19 Oktober 2023 Nadia Bosch, Voorsitter van Hofmeyr VLV, het Hofmeyr Tuinbou saamgenooi en ‘n gesellige groep vroue het op 19 Oktober in die kerksaal bymekaar gekom. Gewapen met houtblokkies, sae, snoeiskêre, verf, gom, kwasse en ‘n vrag koerantpapier, kon die dames heelmiddag saam […]

Hofmeyr lede stap Meiringspoortmaraton

Sirkel: Cradock Tak: Hofmeyr Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 14 Oktober 2023 Dadda de Jager, Leefstylsameroeper van Hofmeyr VLV het op 14 Oktober ñ hele span stappers vanuit Hofmeyr VLV genooi om saam met haar die Meiringspoortmaraton te gaan stap.  Hul het vir geruime tyd geoefen, en het die 21,5 km lag-lag klaargestap. VLV vroue kán mos! […]

Hofmeyr VLV skilder en plant hul dorp mooi.

Sirkel: Cradock Tak: Hofmeyr Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 10 Oktober 2023 Hofmeyr VLV, onder voorsitter Nadia Bosch en haar bekwame bestuurspan, het vanaf 5-18 Augustus ñ groot verskil in Hofmeyr gemaak, nadat Hofmeyr Hugs of Hope, ñ instansie wat op die inisiatief van Hofmeyr VLV gestig is in 2017, finansiering van Lottoland […]

Hugs of Hope

Sirkel: Cradock Tak: Hofmeyr Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Teresa Opperman Datum:  18 Januarie 2020   HOFMEYR  VLV en HUGS OF HOPE hou  deftige tee. Hofmeyr  VLV en Hugs of Hope het die afgelope naweek ‘n uiters suksesvolle deftige tee in die Kerksaal gehou. Tydens die openingsrede is hoogtepunte uit 2019 aangehaal, waaronder die vier toekennings […]