Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Welkom, Eden Tak

Sirkel: SWD Tak: Eden Stigtingsvergadering Beriggewer: Angelika Nortje Datum: 11 Januarie 2020   Die stigtingsvergadering van Eden VLV word bygewoon deur eregaste Johlene Muller (SWD Sirkelpresident) en Linzetta Smit (VLVK Beoordeelaar), stigterslede en ‘n groep van 24 dames wat meer te hore wou kom oor Eden VLV.   Visie: Om die vrou te bemagtig, vaardighede […]