Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

KLEUR JOU LEWE

Sirkel: Tygerberg Tak: Durbanville Datum: 13 Februarie 2025 Beriggewer: Hester Geringer   KLEUR JOU LEWE.( TEMA van 2025) praatjie gelewer: Etresia Van der Ryst. – Hoe hartseer as mense om jou se lewe kleurloos en vaal is? – God het ‘n plan van KLEUR vir die wêreld en elkeen van ons gehad. – Kortliks is […]

Durbanville: Ons jeug, ons toekoms.

Sirkel: Tygerberg Tak: Durbanville Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Hester Geringer Datum 19 Februarie 2024 Tema: Ons jeug, ons toekoms. Die tak het Terina van Schalkwyk, ‘n Opvoedkundige Sielkundige, ontvang as ons spreker van die vergadering oor die tema. Sy is ‘n dame met baie ondervinding in haar studieveld soos in haar CV aangedui. Sy […]

Eskom en beurtkrag word bespreek

Sirkel: Tygerberg: Tak: Durbanville Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Hester Geringer Datum: 12 Maart 2020     Fiffie Meyer van Eskom, het met ons kom praat oor beurtkrag, wat vandag ‘n baie relevante onderwerp is. Beurtkrag gaan oor balans in die netwerk. Die toevoer en aanvraag moet gebalanseerd wees. Die frekwensie moet 50 Hertz wees. As die […]

Gebruik minder plastiek

Sirkel: Tygerberg Tak: Durbanville Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Hester Geringer Datum: 13 Februarie 2020     Mnr Bertie Lourens het vir ons kom toespreek i.v.m. plastiek. Meer om mense op te lei hoe om om te gaan met plastiek sodat dit nie so verstrooi lê nie. Hy is die hoof Uitvoerende Beampte van Waste […]