In memoriam

Sirkel: Middelland Tak: Acqua Beriggewer: Hannelie Low Datum: 1 November 2020 Daar is baie min dinge in die lewe wat moeiliker is as die skielike dood van iemand vir wie jy omgee. Natania Schmidt, Takvoorsitter van VLV Acqua en VLVK webmeester vanaf 2009 – 2014, se plek is leeg. Haar wonderlike voorbeeld van liefdevolheid […]
VLV OOK ingeperk
Sirkel: Middelland Tak: Acqua Beriggewer: Natania Schmidt Datum: 16 Maart 2020 Nog nooit vantevore het ons die lewe ervaar soos wat ons nou doen nie. ‘n Vreemde tyd. ‘n Anderse realiteit. Daar’s geen presedent vir die virus of omstandighede nie. So groot soos die wêreld is, so klein het dit nou geword. Algar, oral […]
Uiteindelik
Sirkel: Middelland Tak: Acqua Beriggewer: Natania Schmidt Datum: 19 Februarie 2020 Dit was ‘n laaaaaaaaaang tydsverloop sedert Acqua in November van 2019 afgesluit het en die Kwa-Kwa’s weer oë op mekaar kon werp in Februarie 2020. Die Kersseisoen het gekom en gegaan, kuiergaste het hulle ry gekry, die jongspanne het die skoolbanke betrek en […]