Aberdeen hou braaivleis

 

Aberdeen hou braaivleis

Posted by VLV in Aberdeen Tak, News 28 Nov 2018

Sirkel: Middelland

Tak: Aberdeen

Portefeulje: Opvoeding en Kultuur

Beriggewer: Lea van der Vyver

Datum:  8 November 2018

 

 

Hierdiejaar is die mans ingesluit met die afsluitingsfunksie – ‘n geselligebring-en-braai is gehou op Arcadia, die plaas van Arno en Lize de Jager.  Lea van der Vyver bedank almal vir die jaaren lig die mans ook kortliks in wat VLV behels. Dit gee hulle vrouens die geleentheid om iets nuuts te leer, iets virdie gemeenskap te doen, met ander vroue te sosialiseer en met nuwe energie huistoe te gaan na hulle gesinne.

 

 

 

Vlnragter: Annalie Lategan, Lucille van der Merwe,Carina Esterhuizen, Heidi Lombard, Estelle van Wyk, Judith Dardis, Luise deJager, Karen van Rensburg

Vlnr voor: Adele de Jager met klein Heinrich, Elna van Niekerk, Elise Steynberg, Lea van der Vyver, Suzanne Lategan, Lize de Jager

Post a comment

2 × three =