SIRKEL: KALAHARI

TAK: VRYBURG

TEMA: NASIONALE MELKTERTDAG

BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN

DATUM: 27 FEBRUARIE 2025&nbsp

 

BEJAARDES MAAK SAAK

 

Bejaardes is belangrik vir Vryburg VLV en op Nasionale Melktertdag is inwoners van dienssentrum getrakteer op melktert in verskillende gedaantes.

Vanjaar word die eeufees van Afrikaans as amptelike taal gevier en daarom het Lindi van Vuuren verskeie gedigte in Afrikaans voorgelees en Carien van Niekerk het Afrikaanse idiome voorgestel. Inwoners het van hul herinneringe oor ouma se melktert vertel.

 

Lindi van Vuuren en Carien van Niekerk

 

Miemie Kraft, Corrie Jonck en Rita Koekemoer was van die inwoners wat die geleentheid bygewoon het.

 

Tema Kleur jou lewe

Daline Geere, Memory Scholtz, Lindi van Vuuren, Petro Ollewagen, Margo du Plessis, Trudie Kok, Nellie Viljoen, Magda Jacobs, Elaine Strauss, Erika Linde, Marietjie Steyn, Driekie Schickerling, Marthie Grobler, Griselda Pretorius, Carien van Niekerk, Ronell Kemp en Eurika Byleveld wys hul ware kleure