Sirkel: Overberg
Tak: Hermanus
Portefeulje: Bestuurspan
Beriggewer: Mariëtte Steyn
Datum: 12 Februarie 2025
Hermanus vereer eerste twee erelede
Tydens die onlangse vergadering het Magda Marais (voorsitter) aan Nelmarie Theron (middel) en Dorothy Krige (regs) sertifikate van ereledestatus saam met hul balkies ontvang. Dit is die eerste keer dat Hermanustak hierdie besondere prestasie – erelidmaatskap – aan lede toeken. Nelmarie het reeds 59 jaar en Dorothy 45 jaar diens.
VLNR: Magda Marais (voorsitter), Nelmarie Theron en Dorothy Krige
Leave A Comment