SIRKEL: KALAHARI

TAK: VRYBURG

TEMA: AFSLUITING EN PRYSUITDELING

BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN

DATUM: 20 NOVEMBER  2024

 

VRYBURG SLUIT AF OP HOË NOOT

 

Vryburg VLV het die afgelope jaar se werksaamhede afgesluit. Corlie van Zyl, Sirkelpresident, het lede geloof vir hul prestasies by kongres die afgelope jaar.

100% bywoning:

Charlotte Bouwer, Daline Geere, Soekie le Roux, Erika Linde, Nellie Viljoen

2000 punte: Eurika Byleveld, Petro Ollewagen, Marietjie Steyn, Nellie Viljoen

6000 punte: Carien van Niekerk

Ope: Nellie Viljoen 551

Blomme gevorderd: Marthie Grobler 246

Handwerk 1262, kookkuns 796, kunste 1449, blomme beginners 468 en meeste punte 4520: Carien van Niekerk

Doris Linde trofee: Eurika Byleveld

 

Charlotte Bouwer, Daline Geere, Soekie le Roux en Nellie Viljoen ontvang sertifikate vir 100% bywoning. Erika Linde was nie beskikbaar vir foto nie.

 

Eurika Byleveld, Petro Ollewagen, Marietjie Steyn en Nellie Viljoen ontvang toekennings vir 2000 punte

 

Marthie Grobler ontvang trofee vir blomme gevorderd

 

Carien van Niekerk ontvang trofee vir die meeste punte asook blomme beginners, handwerk, kookkuns, kunste en 6000 punte

 

Die Doris Linde trofee vir uitsonderlike diens aan VLV word toegeken aan Eurika Byleveld

 

Corlie van Zyl, sirkelpresident, het taklede geloof vir hul prestasies die afgelope jaar.