Sirkel: Paarl
Portefeulje: Kongres 2024
Beriggewer: Karen Barnard
Datum: 16 Augustus 2024
Paarl Sirkel blom by Kongres
Wat ‘n voorreg om deel van Kongres 2024 te wees by Vredelust Gemeente, aangebied deur Tygerberg Sirkel. Die dames van Sirkel Paarl het dit baie geniet en beslis met baie pitkos en entoesiasme teruggekom na hul takke.
Die dames van die Sirkel het ook goed gevaar in die kompetisies.
Marie Hamman, van Suider-Paarl tak het die toekenning vir die Beste Kunste artikel gekry met haar eenbedryf: Die vere maak die voël. Sy het 100% gekry. Ons is baie trots op haar.
Ons het ook die volgende pryse ontvang:
Woordkuns: 4de plek – Marieta Lourens, Klein Drakenstein
Masjienwerk: 4de plek – Marieta Lourens, Klein Drakenstein
Hekelwerk: 4de plek – Mirna Barnard, Malmesbury
Weefwerk: 2de plek – Mia Louw- Malmesbury
Wisselafdeling: 2de plek – Marinda Pienaar Strand
Kongres 2024 is verseker een van die hoogtepunte op die Sirkel se kalender.
Juanita Loubser, Marileine Burger en Marietjie Lombard
Karen Barnard, Sirkel President
Sirkel Banier
Mia Louw en Christine van Zyl
Juanita Loubser en Min Ivan Meyer
Leta du Preez en Marieta Lourens
Mia Louw, Leta du Preez en Christine van Zyl
Marieta Lourens en Anita Basson
Gerda Smit, Juanita Loubser en June Smit
Karen Barnard en Anita Basson
Leave A Comment