Sirkel: SWD

Portefeulje: Kongres

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 15 Augustus 2024

 

🌟 SIRKEL SWD, SUPER TROTS OP ONS KONGRES UITBLINKERS 🌟

Sirkel SWD vaandel

 

Embré Gouws-skild vir Doeltreffende Sirkel- en Takbestuur, toegeken aan Mev. Elize Locke – Sirkel SWD

  • ‘n Sirkel wie se Verslae, Antwoordblaaie, Tak- en Sirkelverslae die
  • President voor sperdatum bereik, netjies en korrek.
  • Takke word deeglik ingelig aangaande VLVK-projekte en werksaamhede.
  • Sirkelnuusbriewe word gereeld aan die President gestuur asook inligting oor die uitreik in gemeenskappe en die plasing daarvan in die media en ook op sosiale media.
  • Sirkelpresident se positiewe gesindheid, motivering en besoeke aan takke wat aanmoediging nodig het.

Sirkelpresident Elize Locke (saam met sirkelberiggewer Lydie Terblanche by die Kongres)

 

Mees uitstaande artikel in Leefstyl: Hekelwerk – Annette Greeff (Oudtshoorn)

Mees uitstaande artikel in Leefstyl

 

Breiwerk, derde plek: Petro Heyns (Oudtshoorn)

Breiwerk, derde plek

 

Wisselafdeling – Leefstyl, derde plek vir kwiltwerk: Rolien Smit (Hartenbos)

Wisselafdeling – Leefstyl, derde plek vir kwiltwerk

Rolien Smit (Hartenbos), by die Kongres

 

Weefwerk, vierde plek: Isabella Jansen vN (Oudtshoorn)

Weefwerk, vierde plek