Sirkel: Noordwes-Kaap
Tak: Oranjevallei
Portefeulje: Kunste en Handvlyt
Saamroeper & Beriggewer: Mieke Bezuidenhout
Datum: 15 Augustus 2024
Oranjevallei se goue oomblik
Oranjevallei tak skitter met ‘n 2de , 4de en 5de plek in die Handvlyt kompetisie-afdeling: “Shabby chic” herinneringsboek.
2de Nerina Brown
4de Mieke Bezuidenhout
5de Lynette Gagiano
En dan is Oranjevallei ook 1ste met meeste punte in Kunste en Handvlyt.
Ons het 9 van die 12 artikels uit die sirkel ingeskryf .
Die ses beste inskrywings van die “Shabby chic” herinneringsboekies.
Judy Kotze Trofee gewen vir meeste punte in Kunste en Handvlyt.
Elmarie van Niekerk (Oranjevallei en Sirkel Noordwes-Kaap saamroeper van Leefstyl en beoordelaar).
Nerina Brown 2de plek wenner van Handvlyt–artikel
Mieke Bezuidenhout (Oranjevallei voorsitter, tak en Sirkel NWK saamroeper van Kunste en Handvlyt).
Leave A Comment