Tak: Klein-Brakrivier
Sirkel: SWD
Datum: Junie/Julie 2024
Beriggewer, Lydie Terblanche
Fotobord: Verskeie projekte en geleenthede
BLY BESIG DEUR DIE WINTERMAANDE
Retha Nagel, Saamroeper Kuns & Handvlyt se maandbyeenkoms. Bekende skrywer Maretha van der Westhuizen was die spreker. Lucia du Plessis was die wenner van Retha se pragtige handgemaakte engel. Christa Vreugdenburg is gereeld baie gelukkig om die koek-lootjie te wen.
Retha se saal was pragtig versier met ‘n Duitse tema.
Klein-Brak members took hands with the Great Brak Conservancy to establish a food garden at SANTA Creche, Great Brak River. The Conservancy was able to source a donation of a 2000L water tank that will service the garden as well as 10x kiddies watering cans to teach kiddies about the conservation of water. They also supplied 200 veg seedlings ready to plant. Branch members assisted in the actual establishment of this food garden.
VLV Kleinbrak donated the following fruit trees for the garden project:
2 x Peach trees
2 x Apricot trees
2 x Plum trees
1 x Olive tree
1 x Lemon Tree
1 x Cara-cara orange tree
1 x Fig Tree
They also supplied Bonemeal and compost for the planting of the trees.
Daar was ‘n vrou aangehou en beroof in die Groot Brak-omgewing, maar alles het goed uitgedraai en ‘n verdagte is op dieselfde dag in hegtenis geneem en alles behalwe ‘n beursie is terug gevind. Klein-Brak se voorsitter-span het namens die tak kolwyntjies by die Polisiestasie gaan aflewer met ‘n kaartjie om hulle te bedank vir hulle flinke diens.
‘n Viltwerkwinkel is met groot sukses aangebied en drie potensiële nuwe lede is gewerf.
Klein-Brak se eie bekwame Miens Willers het die Gingham / Chicken Scratch embroidery werkswinkel aangebied.
Leave A Comment