Sirkel: SWD

Tak: Blanco

Beriggewer: Marietjie Schaaf

 

Datum: 18 Julie 2024

 

Blanco ondersteun Mandeladag

BLANCO bederf Huis Harmonie met heerlike warm kerrie en rys op 18 Julie vir die ondersteuning van Mandeladag.