SIRKEL: KIMBERLEY

TAK: DOUGLAS

PORTEFEULJE: LEEFSTYL

BERRIGGEWER:   RINA HANSEN

DATUM:   21 MEI  2024

LEEFSTYL SEMINAAR AANGEBIED OP DOUGLAS

 

Leefstyl Seminaar is aangebied deur Douglas Tak  by  Villiera Gastehuis in Douglas

 

Aanbieder:  ALTA GROBBELAAR

 

Verskillende Takke het hierdie  Seminaar bygewoon  soos Hopetown / Douglas/ Warrenton/ Tadcaster / Griekwastad/ Groblershoop

 

Aanbiedinge en Praktiese sessies is aangebied  deur verskillende kenners op die gebied van

Weef  met Praktiese demonstrasie  – aangebied deur  Alta Grobbelaar

Brei  en Hekelwerk –   Alta Grobbelaar

 

Masjienwerk  –  Ria Badenhorst

 

Borduurwerk  –  Helena  Kok

Nuwe vriende is gemaak en almal  het die dag afgesluit met heerlike middagete.