SIRKEL: KIMBERLEY

TAK: DOUGLAS

PORTEFEULJE: OPENBARE SAKE

BERRIGGEWER:  RINA HANSEN

DATUM: 6 MEI 2024

Vlnr: MATI LOTTER  (Landelike Veiligheid), ALTA GROBBELAAR (Douglas VLV Voorsitter) en MARK SOUTHEY (Douglas Gemeenskapsveiligheid)

 

LANDELIKE VEILIGHEIDSTRATEGIE 

deur Mati Lotter

EN DOUGLAS GEMEENSKAPSVEILIGHEID

deur Mark Southey

 

  1. Wat sê die Wet? Wanneer mag jy skiet of nie?
  2. Wees parraat  oor vreemdelinge in jou omgewing
  3. Kommunikasie in jou area is belangrik
  4. Raak betrokke by jou gemeenskap
  5. Werk saam met die polisie
  6. Jy moet kan waarde toevoeg  tot die gemeenskap
  7. Word deel van die plan

 

 

Op  6 Mei 2024  het Douglas VLV-tak  ’n baie insiggewende oggend geniet  en is vuur en vlam om betrokke te raak by ons gemeenskapsveiligheid  en om ‘n verskil te maak.