Sirkel: Kalahari
Tak: Kuruman
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger
Datum: 24 Februarie 2024
VLV Kuruman-tak het oudergewoonte die Poeding-tafel gehad by Mimosahof Tehuis vir Bejaardes Kuruman se Gemeenskapsbasaar op Saterdag 24 Februarie 2024. Die hele gemeenskap span kragte saam om fondse vir Mimosahof in te samel.
VLV-lede by die Poeding-tafel. Vlnr: Karin van der Walt (Saamroeper: Opvoeding & Kultuur), Sona Uys, Marianne Vorster (Voorsitter) en Petro Spangenberg (Saamroeper: Kunste & Handvlyt).
Agter-die-skerms… En dít is hoe die letters daar gekom het! (Rowen van der Walt en Stephan Roets).
Enkele van nagenoeg 650 bakkies poeding wat vir die geleentheid voorberei is.
Rina Scheepers.
Martie Vorster, Petro Spangenberg en Fransie Scanlen.
Fransie Scanlen, Petro Spangenberg en Marianne Vorster.
Leave A Comment