Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Studierigting: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 20 Februarie 2024

 Zentangle Kuns

Klein-Brakrivier lede het op 20 Februarie 2024 Hartenbos se byeenkoms bygewoon. Milde Weiss het Zentangle kuns, SWD Handvlyt projek, verduidelik.

Die volgende lede het dit bygewoon:

Franci Raubenheimer, Voorsitter; Susanne le Roux, Vise-Voorsitter; Cecilia Pieterse, Landbou & Tuinbou Saamroeper; Ria van Straaten; Meisie Pretorius en Bessie Craggs.

 

 

 

 

Geraamde werke van Milde

 

 

 

 

 

 

Milde Weiss die kunstenaar links met Doria du Plessis voor die mikrofoon. Roelien Smit, Hartenbos se Voorsitter, wat daar in die agtergrond uitloer, noem Doria een van haar staatmakers.

Klein-Brakrivier lede wat die vergadering bygewoon het.