VLVK Kongres

17 en 18 Augustus 2023

Foto’s geneem deur Layla-Belle Davies.

Kongreslokaal

 

 

 

 

Ambassador Liubov Abravitova: The youth of Ukraine & Challenges of War

Sonneblomme wat deur die afgevaardigdes aan die Ambassadeur geskenk is.

Mnr. Dirk Kotze, burgemeester van Mosselbaai Munisipaliteit, dra ‘n groeteboodskap oor.

Mnr Riaan Cruywagen, VLVK Dankiepersoon 2023.

 

 

 

 

Dr Theuns Eloff: Onderwys en ons jeug se toekoms.

 

 

 

 

 

 

Dr Adriaan Liebenberg: Pyn en ons jeug.

Mev Hannelie Louw, VLVK-Visepresident, Mnr Riaan Cruywagen, Mev Estelle du Plessis, VLVK-President

Mevv. Karien van Schalkwyk, voormalige VLVK-president, Estelle du Plessis, VLVK-President en Erika Lubbe, voormalige VLVK-president en tans Argivaris.

Mevv. Karien van Schalkwyk, voormalige VLVK-president, Magdie de Kock, President van die Wêreldbond vir Plattelandse Vroue, Estelle du Plessis, VLVK-President en Erika Lubbe, voormalige VLVK-president en tans Argivaris.

Mevv Magdie de Kock, Erika Lubbe en Estelle du Plessis

Mevv Marieta de Klerk, Sekretaris van die Vrystaat Vroue-Landbouvereniging; Gerda Pienaar, President van die Vrystaat Vroue-Landbouvereniging; Magdie de Kock, President van die Wêreldbond van Plattelandse Vroue; Cindy Coetzee, SAVLU-President; Vanda Gagiano, ere-president van VVLU en Sekretaris van die WBPV se Konferensiekomitee en Estelle du Plessis, VLVK-President.

 

 

 

 

 

 

Mevv Estelle du Plessis, VLVK-President, Sonja de Beer en Isabel Wilken, VLVK-Leefstylsaamroepe.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mev Marietjie Coetzee: Die Kampioenboom (Fluisterboom)

 

Mev Marguerite van der Merwe: Hoe maak ek my drome ‘n werklikheid.

Me Nickey Ras: Lewe in kleur

Mevv Hannelie Low en Magdie de Kock.

Spesiale toekennings word deur Mev Magdie de Kock oorhandig

Mnr en Mev  Gagiano

Natasha Joubert, gaskunstenaar tydens die aandfunksie

Mnr Daniël Johnson, Mediapersoon vir die kantoor van Minister Ivan Meyer en Mev Marietjie van Jaarsveld, hoof van die kantoor van Minister Meyer.