Tak: Klein-Brakrivier
Sirkel: SWD
Intertak-byeenkoms
Beriggewer: Lydie Terblanche
Datum: 9 Augustus 2023
Klein-Brakrivier-lede het van Vrouedag 9 Augustus 2023, ‘n feestelike geleentheid gemaak deur die oggend saam met Stilbaai-tak te geniet. Die intertak-geleentheid in Stilbaai, met gasspreker Helene Truter, het ‘n modeparade (Lavender and Lace) en smaaklike eetgoedjies ingesluit.
Die uitnodigingskaartjie
Die lede het die oggend baie geniet.
Leave A Comment