Sirkel: Middelland

Tak: Kraggakamma

Studierigting: Openbare Sake

Beriggewer: Erika le Roux

Datum: 15 Augustus2023

Tydens ons Augustusmaand se Openbare Sake vergadering het Lettie Kruger se dogter, Loulita het vir ons kom  vertel wat hulle alles doen om Jeffreysbaai mooi te maak , dis n projek van Dorp van Drome.

     

 

 

 

 

Sarie Opperman het vir ons terugvoer kom gee van die Intertak.

 

 

 

 

 

Ons het agterna gesmul aan heerlike sop en broodjies wat van die lede gemaak het. Dit was ideaal vir die koue weer.

 

 

 

 

 

Ons het ook afskeid geneem van ons sekretaresse, Lettie Kruger wat Ashtonbaai toe verhuis het.

Almal het die vergadering baie geniet.