SIRKEL: Noord-Karoo
TAK: Murraysburg
MATRIEKBEMAGTIGING
DATUM: 11 Augustus 2023
BERIGGEWER: Theresa Troskie
17 de BEMAGTIGINGDAG VIR 56 MATRIEKS – MURRAYSBURG HOëRSKOOL
- OPENING & VERWELKOMING:
– Gesondheid – geestesgesondheid – Theresa Troskie
- GEDRUKTE BOEKIE vir elke leerling:
- Wenke en voorbeelde vir dekbrief/aansoekbrief/begeleidende brief;
- Wenke vir opstel van CV;
- Optrede by onderhoud;
- Sosiale media en die werkplek;
- Kursusse en kontakbesonderhede – in die omgewing;
- Lys van 51 facebook-groepe vir werksoekers.
- Theresa Troskie – Openbare sake
- OPTREDE BY ONDERHOUD – Opvoeding en kultuur
- SOSIALE MEDIA EN DIE WERKPLEK – Openbare Sake
- ROLLESPEL: “Jy is jou eie Handelsmerk.” – Kunste en Handvlyt
Werksonderhoud vir pos as winkelassistent by Kay’s Kafee, Murraysburg.
2 leerders is vraestellers en 4 is die paneel. – Opvoeding en Kultuur
(Renée & Theresa)
- HULPMIDDELS VIR JOU LEWENSREIS – Opvoeding en Kultuur
Lewensvaardighede
- Renée Swanepoel
Konflikhantering
- Renée Swanepoel
- INLIGTING OOR BEROEPE EN OPLEIDINGSINSTELLINGS:
(Graaff-Reinet en omgewing) – Theresa Troskie
6.1 Bankwese – Openbare Sake
6.2 SAP Akademie, Graaff-Reinet – Openbare Sake
6.3 Grootfontein Landboukollege – Landbou en Tuinbou
6.4 South African College for Tourism – Leefstyl
6.5 East Cape Midlands College – Openbare Sake (Tegnologie)
6.6 Oos-Kaap Akademie vir Veewagters – Landbou en Tuinbou
6.7 Lys met 51 facebookgroepe vir werksoekers – Openbare Sake
- GASKUNSTENAAR: Edward Daniëls – Kunste en Handvlyt
R300
- UITDEEL VAN:
- Februarie: R150 per leerder sal oorbetaal word as bydrae vir matriekbaadjies. Donasie R8 400.
- Wegneemete (Jeanette) R65 X 56 = R3640 – Leefstyl
- Cupcakes (Maryn) – R8 elk = R448
- Skryfbehoeftes vir eindeksamen – R739
- GROOT DANK AAN ONS VRYGEWIGE BORG: MARELI VISSER, Kraaifontein Murraysburg wat hierdie dag al vir soveel jare moontlik maak.
Leave A Comment