Sirkel: Weskus

Tak: Graafwater

Studierigting: Landbou en Tuinbou

Beriggewer: Marina Visser

Datum: 9 Mei 2023

Graafwater Tak het die mangoplaas, Tamarak, buite Clanwilliam gaan besoek. Die eienaar, Bernie van den Heever, het alles mooi aan ons verduidelik.

 

Fabriek werkers besig om mango’s te skil.

 

 

 

 

 

 

Die gesnyde mango’s word gereed gekry om in die droogoond te gaan.

 

 

 

 

 

 

Benita Gerber, Bernie van den Heever  (eienaar) en Judith Vermeulen (Landbou & Tuinbou sameroepster) Dit was Judith se vergadering, maar Benita ken die van den Heevers, so sy het die uitstappie gereël.

↑↓ Van die lede luister hoe Bernie vertel van die plaas, die mango’s en hoe dit gebeur het dat hy op die plaas beland het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Van die mango’s word verwerk tot vrugterolle. Hulle maak wat net mango bevat, maar daar is ook wat met ander vrugte gemeng word.