Sirkel: Overberg
Tak: Bredasdorp
Beriggewer: Letty-Ann Möller
Datum: 7 Maart 2023
Baie dankie Suidpunt Horlosies.
Lonelda Taljaard (heel links onder) het die middernagkers gebrand om betyds al die tak-en kongrestrofeë wat die afgelope jaar aan #VLV Bredasdorptak uitgedeel is te graveer. Saam met haar op die foto is haar kollegas van #SuidpuntHorlosies.
Leave A Comment