Sirkel: Griekwaland – Wes
Sirkel vergadering
Beriggewer: Ruby Kriel
1 Februarie 2023
Die dames word hartlik verwelkom deur Louise en Albertus Viljoen op die gasteplaas, Soetfontein. 11 Dames van regoor Griekwaland –Wes woon die vergadering by. Ida Hutton bied ‘n werkswinkel aan oor die maak van ‘n Shabby Chic blom en elke lid maak haar eie blom.
Pragtige blomme deur die dames gemaak.
Voor vlnr: Andra Lampbrecht, sirkelsameroeper van Openbare Sake; Nicolene Jacobs, Ida Hutton, Jorietha Kirsten, sirkeltesourier en takvoorsitter Postmasburg,
Agter: Lucinda Marks nuwe lid van Griekwastad; Martie Maritz, sameroeper van Kunste en Handvlyt in Griekwastad; Ilze Maritz, takvoorsitter Volop; Amanda Duvenhage, takvoorsitter Niekerkshoop en tesourier van Sirkel Griekwaland-Wes; Ina Pretoruis, sekretaresse Olifantshoek; Suretha Pieterse, takvoorsitter Olifantshoek en Machel van Niekerk, Sirkelpresident Griekwaland-Wes.
Leave A Comment