Sirkel: Griekwaland Wes

Tak: Griekwastad

Beriggewer: Ruby Kriel

Datum: 26 Januarie 2023

 

Griekwastad Tak het op ‘n hoë noot afgeskop met 2 nuwe lede wat aansluit en aktief betrokke wil wees in die VLV  Griekwaland Wes

Voor V.L.N.R: Doulina Marray, Rina Cornelissen en Linda Jansen, sameroeper van Gesondheid.

Agter: Andra Lamprecht, sameroeper van Openbare Sake; Ruby Kriel,  Voorsitter en sameroeper van Leefstyl; Lucinda Marx, nuwe lid; Marlene Nel, Christelle Faisht, sameroeper van Landbou en Tuinbou; Martie Maritz,  sameroeper van Kunste en Handvlyt.