Sirkel: NOK
Tak: Dordrecht
Studierigting: Kunste en Handvlyt
Beriggewer: Antoinette van Pletzen
Datum: 29 Oktober 2022
Teabag Folding is a form of the Japanese origami in which small squares of paper (e.g. a teabag wrapper) are folded so as to interlock and produce a 3D version of the design. It is credited to Dutch artist Tiny van der Plas, who developed the technique in 1992 as a papercraft art for embellishing greeting cards. The basic kite fold is used to produce rosettes that are a 3 dimensional version of the 2D design. The basic rosette design requires eight matching squares to be folded into the ‘kite’ design. (https://wikieaf.icu/wiki/Teabag_folding)
Marieke Baker van Queenstown het die kuns vir die VLV-lede kom wys en almal het ywerig meegedoen om verskillende vormpies saam te stel. Nadat karton vir die kaartjie gevou is, is die kante de-stres met ink-kussinkies. Die Teabag skeppings is toe daarop vasgeplak, en die kaartjie verder versier met knope (enige ander items kan ook opgeplak word) en viltpenne.
Kaartjies met Teesakkie Vou kuns versier
Voor sit Antoinette van Pletzen, Lenie Fourie, Anna van Niekerk, en Lida Rossouw. Agter staan Martha Schmidt, Irma Davel, Marieke Baker, en Emma Pietersen. Hul kaartjies lê op die voorgrond.
Leave A Comment