Sirkel: Weskus
Tak: Graafwater
Beriggewer: Marina Visser
Datum: 30 September / 4 Oktober 2022
Einde September het ons Velddrif besoek. Ons eerste stop (30 Sept) was vir middagete by Soverby Lapa. Ons besoek ook die S.A Fisheries museum in Laaiplek, leer meer oor die bokkombedryf en stap in Bokkomlaan.
Ons eet die aand seekos by die Riviera Hotel.
Saterdag, 1 Oktober, vaar ons met Crackling Rosie River Tours op die Bergrivier. Ons geniet ‘n heerlike ontbyt, ‘n pragtige uitsig op die rivier se voël lewe en die rustigheid van die water.
Uitsig uit die boot ↓ ↑
Middagete by Soverby Lapa Jan die reier is n bekende inwoner van Bokkomlaan
Bokkomlaan Stappie in Bokkomlaan
Bokkoms Mev Felicity Strohfeldt vertel meer van bokkoms en dié bedryf
Binne S.A Fisheries Museum, Laaiplek
S.A Fisheries Museum, Laaiplek
Die brug oor die Bergrivier
Riviera Hotel Seekos ete by die Riviera Hotel
Maritha de Klerk, Marietjie Visser, Marina Visser, Benita Gerber, Wilma v Dyk, Debora v Wyk, Martie du Plessis, Hester Maas, Hanlie van Zyl, Mariette vd Weide en voor Annalize O’Neil
Tydens ons vergadering op 4 Oktober is ons nuwe vaandel bekend gestel.
Lede by die splinternuwe vaandel
Marietjie Visser, Benita Gerber, Maritha de Klerk, Magda Kotzè, Annalize O’Niel, Judith Janse van Vuuren en Carol Loubser by die nuwe vaandel.
Leave A Comment