Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Studierigting: Landbou &Tuinbou

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 17 September 2022

Klein-Brakrivier Tak het hierdie jaar weer, soos gewoonlik en met oorgawe, die “International Coastal Clean-up” projek ondersteun. Die oseaan verskaf kos aan die hele planeet en besoedeling is ’n globale probleem, met ‘n plaaslike oplossing. Elkeen van ons behoort deel van hierdie oplossing te wees.

Op die foto van links na regs: Francois en Christa van Dyk, Dawn Greyling, Ria van Straaten, Helen le Roux, Miens Williers en Gerda en Nico Sieberts. (Suzanne le Roux, ook ‘n betrokke taklid, het die foto geneem.)

 

 

 

 

 

 

 

Suzanne le Roux en Christa van Dyk

 

 

 

 

 

Miens Williers, Helen le Roux en Ria van Straaten

Sandduine in oorvloed met Christa van Dyk

International Coastal Cleanup Day