Sirkel: Paarl
Tak: Paarl Aand
Studierigting: Opvoeding&Kultuur
Beriggewer: Una Engelbrecht
Datum: 27 Julie 2022
- Albertus Buckle van Les Abeilles kom leer die lede oor byeboerdery. Hy boer tans met 250 korwe.
- Die broeikis met die koningin is aan die onderkant van ‘n korf, die heuning word aan die bokant gemaak.
- ‘n Korf bevat tot 60 000 bye.
- In SA is dit die Kaapse heuningby en die Afrika-heuningby wat heuning maak.
- ‘n Heuningby het ‘n lewenssiklus van 16 – 21 dae.
V.l.n.r. Amarie le Roux (Voorsitter), Lennie Henderson, Christa Schreuder (saamroeper), Albertus Buckle
Toerusting van ‘n byeboer
Les Abilles se heuning
‘n Heuningby versamel nektar & stuifmeel
Leave A Comment