Sirkel: SWD
Tak: Stilbaai
Studierigting: Gesondheid
Beriggewer: Elaine Grobler
Datum: 10 Junie 2022
Gesondheid het ‘n vergadering aangebied waar die lede geleer het wat die verskil is tussen ‘n hartaanval en ‘n beroerte en wat ‘n familielid moet doen voor hulp opdaag.
Sozo Ambulansdienste wat gebasseer is in Stilbaai, het vir ons dames basiese noodhulptegnieke aangebied.
– Wat is die verskil tussen ‘n beroerte en ‘n hartaanval.
BEROERTE – Die basiese tekens kan geïdentifiseer deur – FAST
F – facial droop
A – arm weakness,
S – speech difficulty
T – Time and Tissue. Hoe vinniger die pasiënt by medici kan uitkom, hoe minder skade aan spierweefsel.
HAARTAANVAL – Basisie tekens van ‘n hartaanval is borskaspyn wat kan strek in linkerarm, nek en gesig.
Die pasiënt kan hulle eie bloeddruk medikasie en 1/2 disprin drink (as die pasiënt nie allergies is vir disprin). Die pasiënt moet probeer rustig en kalm bly en verwyder styfpassende klere.
In albei gevalle bel die ambulansdienste 112 of 10177
HEUPBREKE
As iemand val met ‘n moontlike beenbreuk, moet liewers nie beweeg nie, want meer skade kan aangerig word aan die spierweefsel. Kontak die ambulansdienste.
Live Sustainable – Here is a cream that you can use. Give it a try it really works.
Nourishing Body Cream
500 ml aqueous cream
500 ml rich miking cream
200ml glycerin
Mix the above ingredients well, add any essential oil of your choice. Few drops as per your taste.
Leave A Comment