Sirkel: Paarl
Tak: Paarl Aand
Studierigting: Leefstyl
Beriggewer: Una Engelbrecht
Datum: 19 Mei 2022

1. Roxy Fabricius is ‘n dosent by die Paarlse sjefskool van Rebecca Hurst, The Hurst Campus, waar tans 79 studente vir ‘n twee- of driejaar kursus studeer.
2. Die twee jaar en drie jaar kursusse is internasionaal geakkrediteer.
3. Van Hurst se oud-studente beklee topposisies, soos Carolize Coetzee by Tokara en Rutger Eysvogel by Jan in Nice.
4. Studente wat afstudeer, word ‘n pos in die voedsel- en wynbedryf gewaarborg.
5. Chantal Wagener is die bestuurderes by Mom (Meals on Main) Café, die restaurant van die sjefskool waar geen moeite vir die kliënt te veel is nie.


V.l.n.r. Chantal Wagener, bestuurder by Mom Café, Una Engelbrecht, Sekretaris, Roxy Fabricius, sjef, Amarie le Roux, Voorsitter