Sirkel: Paarl
Tak: Paarl Aand
Portefeulje: Landbou en Tuinbou
Beriggewer: Una Engelbrecht
Datum: 21 April 2022

• Dr. Pierre André Swarts van Paarl-kwekery is die spreker oor medisinale plante.
• Plante met medisinale eienskappe kom volop in die Wes-Kaap voor
• Die waterment (Mentha Aquatica) se blare kan gebruik word in ‘n smeermiddel vir seer spiere en om wonde te ontsmet. Dit kan ook in kook en bak gebruik word en as ‘n tee getrek word.
• Bulbinella is bekend daarvoor dat die taai sap verligting bring vir veluitslag, insekbyte, gebarste lippe en brandwonde.
• Kankerbos (Sutherlandia Frutescens) word gebruik om immuniteit te versterk en vir ‘n hele aantal uiteenlopende kwale aangewend

Saamroeper Hetta v.d. Merwe, Petro Boshoff & dr. Pierre Swarts.

Dr. Pierre Swarts van Paarl-kwekery aan die word

Landbou-komitee saam met die spreker. V.l.n.r.: Rouxné Koegelenberg, Martell Swart, dr. Pierre Swarts, Hetta v.d. Merwe