Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 26 April 2022

 


Magdaleen Joubert(links) saam met Nel Harteveld (spreker). Nel het die naaldwerkkompetisies vir Kongres 2023 behandel en die verseistes vir die borduur-, masjien-, brei- en hekelwerk verduidelik.

 

 

 

 

 

 

Magdaleen Joubert(regs)  saam met Irma Fisher van Sew Much More.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Irma het die lede oor die werksessies wat sy aanbied, ingelig.

 

 

 

 

Lede het fluks gebrei aan artikels vir Light a Spark, ‘n organisasie wat na minderbevoorregte kinders en babas omsien.

Sewe van ons taklede het aan die jaarlikse Women Walk The World – stap by Monte Vista se Central Park deelgeneem. V.l.n.r. op die foto: Elzabe Binedell, Alet Colyn, Wenda Preuss (Voorsitter), Renè Tepper, Ina Blomerus, Karin Marais en Hester Cahill.