Sirkel: Weskus
Tak: Porterville
Portefeulje: Opvoeding & Kultuur
Beriggewer: Marietha Swanepoel, mariethaswa@gmail.com
Datum: 10 Maart 2022
Gasspreker: Doktor Gerda Odendaal: Redakteur van Buro van WAT Woordeboek. Haar praatjie “Die WAT ‘n Tuiste vir almal” verduidelik onder andere hoe omvattend hierdie woordeboek is; weerspieël hoe mense die Afrikaanse taal gebruik en hoe Afrikaans in verskillende mense se monde klink en uitgespreek word. Doktor Gerda Odendaal skenk ‘n WAT Woordeboek asook bylae van die woordeboek aan Porterville tak.
V.l.n.r. Ray Wilton – Sameroeper Opvoeding & Kultuur, Doktor Gerda Odendaal, Mary-Ann van Schalkwyk, Voorsitter Porterville tak en Marie Grobbelaar
WAT bylaag
Leave A Comment