Sirkel: Tygerberg
Tak: De la Haye
Portefeulje: Leefstyl – Naaldwerk
Beriggewer: Elizabeth Joseph
Datum: Februarie 2022
Dit is ons eerste vergardering van 2022. Dit is so lekker om weer bymekaar te kan kom.
Ons verwelkom 2 nuwe lede – Antoinette van Zyl en Migdol Viljoen
Tydens ons Februarie byeenkoms wys Marna de Kock vir ons hoe of ‘n sakkie te maak waarin ons ons koppie en bordjie kan sit vir vergaderings. Sy demonstreer ‘n maklike manier om ‘n sakkie te maak. Sy verduidelik hoe om die patroon uit te knip en aanmekaar te werk. Elke lid onvang die instruksies en ‘n patroon.
Verwelkoming – René Nel
Marna de Kock
Demonstrasie
Lede
Nuwe lede
Wenner van die gelukkige trekking
Kompetisie terugvoer – Ita vd Merwe
Lekker eetgoed
Leave A Comment