Sirkel: Kalahari
Tak: Vryburg
Tema: Gesondheid
Beriggewer: Nellie Viljoen
Datum: 9 Februarie 2022

Aanbieder: Carien Van Niekerk

Vryburg VLV fokus op geestelike gesondheid. Ds Johann Ekkerd gesels oor sy verblyf en werk in Israel. Jerusalem word beskou as die middelpunt van die wêreld. Hy het tonnel van 533 meter besoek wat Koning Hiskia van die uitloop van die Gihonfontein tot by Siloam se bad herlei het. Dit wys heen na die lewende water van God. Koning Dawid se lewe leer ons hoe afhanklik ons van Gos se genade is. Die kruis van Christus verander jou mismoedige lewe na een vol lewe. Ons planne is nie God se planne nie.

 Ds Johann Ekkerd en Carien van Niekerk

 

 

 

 

 

 

 

 

Annetjie Botha ontvang haar 50 jaar lidmaatskapstoekenning

 

 

 

 

Takprojekte: Skapies van Hoop en Beanies4Preamies

ABC boeke vir Haasbekkies, sentrum vir vroeë kinderontwikkeling